Goeie Nuus

Sy voet­sol­da­te is aan diens

Beeld - - Nuus -

Dit is mak­lik om klip­pe na die kerk se kant toe te gooi.

Die kerk is ’n tei­ken wat jy nie som­mer kan mis gooi nie.

Maar wan­neer Knys­na af­brand en dui­sen­de men­se dak­loos is, moet jy ’n an­der kant ook raak­sien. Dis mak­lik om vin­ger­wy­send te sê men­se sit maar net Son­dae die kerk se ban­ke vol en doen ver­der niks, maar as jy lees dat die Vry­staat­se si­no­de van die NG Kerk da­de­lik R1 mil­joen ge­skenk het om Knys­na te help, of in so­si­a­le me­dia sien hoe in­di­vi­du­e­le ge­lo­wi­ges en plaas­li­ke ge­meen­tes se han­de en har­te oop­gaan, dan is dit nie waar dat die kerk dood is nie.

Dan sien jy hoe Son­dae se ge­loof­sin­oe­fe­ning om­ge­ska­kel word in prak­tie­se da­de. Dan sien jy die reg­te kant van die kerk, Je­sus se kant. Sy hart bloei vir el­ke stuk­ken­de, dak­lo­se, en ha­we­lo­se. Boon­op plant Je­sus sy hart in sy vol­ge­lin­ge oor.

Daar­om dat hul­le op so­veel ma­nie­re ag­ter die skerms, en tus­sen die ge­mors, aan diens is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.