Johr­né en die melk­plaas

Beeld - - Nuus -

Chris­ti Sny­man van Dull­stroom laat weet van Johr­né van Huys­steen – me­de­aan­bie­der van Groot FM en kykNET se – se jong­ste kwink­slag. Dit het ge­gaan oor die melk­plaas in die Vry­staat wat deur die Gup­tas en die ANC vir geld­was­se­ry ge­bruik is. Die jong­ste is dat die Gup­tas se om­stre­de Sun Ci­ty­brui­lof ook deur die melk­plaas be­taal is. Waar­op Johr­né laat hoor het: Hul­le het ge­dog hul­le gaan melk pro­du­seer, toe pro­du­seer hul­le kon­fet­ti.

gaan dié week aan F­red en Chris­ti. En ja, Lood sal sorg dat Johr­né ook een kry. Stuur ge­rus by­dra­es aan lood@beeld.com of SMS na 45571.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.