S­pur­pa­neel kort nu­we fo­kus vir on­der­soek

Beeld - - Nuus -

Net toe al­mal dink die ANC is die on­be­twis­te kam­pi­oen van on­be­hol­pen­heid, vat S­pur die kroon. On­langs het die groep aan­ge­kon­dig dat die werk­saam­he­de van sy om­stre­de on­der­soek­pa­neel eers te­rug­ge­hou is so­dat op ’n land­wye luis­ter­toer ge­gaan kan word. Maar die pa­neel laat hom nie een­kant toe skuif nie. Want dis glo ’n o­n­af­hank­li­ke pa­neel wat nie on­der die S­pur­vaan­del werk nie. Die pa­neel het die S­pur­ba­se ge­pak oor hul “dub­bel­sin­ni­ge ver­kla­ring” oor die kwes­sie. Het die pa­neel nou in eie reg on­af­hank­lik­heid ver­klaar en is daar ’n skrif­te­li­ke man­daat van ie­mand? Wie be­taal en word die le­de ver­goed? Wie het die pa­neel saam­ge­stel? Was Pier­re van Ton­der, S­pur­baas, be­trok­ke? Dié vrae sal se­ker met­ter­tyd be­ant­woord word. Of gaan nog ’n ver­kla­ring al­les weer ver­er­ger? Lood meen die pa­neel kort ’n nu­we fo­kus op die werk­li­ke brand­punt vir klan­te: Waar­om is die gra­tis Maan­dag­bur­gers af­ge­skaf?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.