Waar is wit ka­pi­taal?

Beeld - - Nuus -

Op die ANC se be­leids­kon­fe­ren­sie is dié fo­to van p­res. Ja­cob Zu­ma ge­neem. Ter­wyl tal­le daar­op wys dat die ANC ’n al­ge­he­le ge­brek aan vi­sie het, het Zu­ma nog al­tyd vol­ge­hou daar is een. Moont­lik is dit waar­na hy in die vir­tu­e­le werk­lik­heids­bril kyk – ’n u­to­pie waar­in hy­self, sy fa­mi­lie en die Gup­tas in weel­de leef. F­red S­teyn van S­prings laat weet die werk­lik­heids­bril gaan niks help nie, want Zu­ma wil nie die werk­lik­heid sien nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.