Per­so­ne van die Week

Beeld - - Nuus - RAAKVATTER: NAT VADOEK:

Pos­tuum en met die hoog­ste ag­ting, Su­na Ven­ter. Op ’n jong leef­tyd een van die land se voor­ste veg­ters vir me­di­a­vry­heid. En ’n ui­ters ge­wil­de ra­di­o­joer­na­lis vir haar luis­te­raars.

Al die af­ge­vaar­dig­des na die ANC­be­leids­kon­fe­ren­sie. Wat ’n ver­beel­ding­lo­se en ver­deel­de ge­suk­kel oor al­les be­hal­we dit wat doel­tref­fen­de diens­le­we­ring kan be­spoe­dig. Swak, ui­ters swak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.