Uit die Woord

Beeld - - Nuus -

Dra me­kaar se las­te, en gee op dié ma­nier uit­voe­ring aan die wet van Chris­tus. – Gal. 6:2

Die kerk is sy lig­gaam, die vol­heid van Hom wat al­les in al­mal ver­vul. – Ef. 1:23

Laat ons dan nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie ver­slap nie, sal ons op die be­stem­de tyd ook die oes in­sa­mel. So­lank ons die ge­leent­heid het, moet ons dus aan al­mal goed doen, ve­ral aan ons me­de­ge­lo­wi­ges. – Gal. 6:9, 10

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.