Cé­li­ne Di­on po­seer kaal

Beeld - - Nuus - Na­di­ne T­heron Di­on het aan ge­sê dit ir­ri­teer haar baie as ver­slag­ge­wers haar op die rooi ta­pyt vra “wie” se kle­re en ju­we­liers­wa­re sy dra. “My­ne,” is al­tyd haar ant­woord.

“Hul­le kan dalk my bou­de sien, maar ek dink nie hul­le gee om nie,” het Cé­li­ne Di­on glo ge­sê toe sy Maan­dag op die bal­kon van die S­chi­a­pa­rel­li­mo­de­huis se ge­bou in Pa­rys in ’n piep­klein mi­ni­rok vol S­wa­ro­vski-kris­tal­le ge­staan het met haar rug na die pa­pa­raz­zi se lang len­se on­der op die Pla­ce Ven­dô­me.

Wat sy nie ge­weet het nie, is dat die san­ge­res Ka­ty Per­ry ook daar on­der ge­staan het en ’n vi­deo ge­neem het van hoe Di­on haar been oor die bal­kon se re­ling sit. Per­ry het dit op In­sta­gram ge­plaas.

Die Fran­se mo­de­tyd­skrif Vo­gue het Dins­dag ’n in­tie­me reeks fo­to’s van Di­on in – en uit – ver­skeie glans­ry­ke uit­rus­tings van die room van Fran­se ont­wer­pers op In­sta­gram ge­plaas met die huts­merk #Ce­li­neTa­kesCou­tu­re.

Op nóg ’n fo­to sit Di­on (49) klaar­blyk­lik heel­te­mal kaal op ’n stoel. Dit was die heel eer­ste keer dat sy kaal ge­po­seer het.

Die Fran­se Hau­te Cou­tu­re­mo­de­week het Son­dag in Pa­rys be­gin en Di­on het ver­skeie ver­to­nings met fo­to­gra­we van Vo­gue aan haar sy by­ge­woon.

By die fo­to van die kaal Di­on skryf Vo­gue sy sê wan­neer sy al­leen tuis is in Las Ve­gas en na haar oor­le­de man, René Angé­lil, ver­lang, trek sy soms ’n kaf­tan en al haar ju­we­liers­wa­re aan en gaan bad.

Die eg­paar is in 1994 ge­troud en Angé­lil is in 2016 dood.

Vol­gens Vo­gue dra Di­on al die af­ge­lo­pe vyf jaar feit­lik net hau­te cou­tu­re-uit­rus­tings vir haar op­tre­des (in Las Ve­gas en op haar mi­ni-toer in Eu­ro­pa).

“Die kle­re volg my, ek wil die kle­re nie volg nie,” het sy glo aan die tyd­skrif ge­sê oor hoe die de­li­ka­te hand­werk, wat eint­lik vir die rooi ta­pyt of loop­plank ge­maak is, moet saam­speel wan­neer sy op­tree.

P­ri­vaat dra dié Ka­na­de­se san­ge­res ook by­na net cou­tu­re­uit­rus­tings en een van haar guns­te­ling- k­lein swart nom- mer­tjies is ’n Chris­ti­an Di­or­rok­kie, wat so styf sit dat sy met een voet voor die an­der moet loop as sy dit aan het. Tog was dit haar keu­se om dit na haar man se be­graf­nis te dra.

Di­on het glo aan Vo­gue ge­sê sy wil vol­gen­de jaar ’n week ver­lof op haar Eu­ro­pe­se toer neem so­dat sy die he­le Hau­te Cou­tu­re-mo­de­week kan by­woon. “Maar hul­le sal my nie toe­laat nie,” sê sy.

“Hul­le sal bang wees ek be­stee te veel geld!”

Di­on sê vol­gens Vo­gue dat haar seun, Re­ne-C­har­les, net so mal is oor kle­re soos sy en dat hy 70 pa­re skoe­ne in­ge­pak het om by haar aan te sluit op haar toer.

Haar twee­ling, Nel­son en Ed­dy (6), toer ook saam met haar en al drie haar kin­ders deel haar pas­sie vir mu­siek.

Die kaal­ste wat Cé­li­ne Di­on tot nog toe af­ge­neem is. Dié fo­to is ge­neem as deel van ’n so­si­a­le­me­di­a­reeks vir die Fran­se mo­de­tyd­skrif wat Di­on ge­volg het in die Hau­te Cou­tu­re­mo­de­week in Pa­rys. Fo­to’s: IN­STA­GRAM, VO­GUE

Vo­gue

Di­on het glo nie om­ge­gee dat die pa­pa­raz­zi in Pa­rys haar bou­de kon sien toe hier­die fo­to ge­neem is nie.

Di­on in ’n uit­rus­ting van die mo­de­huis Chris­ti­an Di­or op pad na Di­or se ver­to­ning in die Hau­te Cou­tu­re­mo­de­week in Pa­rys. “Van een le­gen­da­rie­se CD na ’n an­der”, het die san­ge­res op In­sta­gram oor die mo­de­huis met die­self­de voor­let­ters as sy ge­sê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.