In­ni­bos ver­eer ‘Miss Man­dy’ vir le­wens­by­drae

Beeld - - Kuns & Vermaak - El­re­tha B­ritz In­ni­bos word nog tot Sa­ter­dag in M­bom­be­la (Nel­spruit) ge­hou.

Die ka­ba­ret­ster A­man­da S­try­dom word van­jaar deur die In­ni­bos-kunstefees ver­eer vir haar “le­wens­lan­ge by­drae tot rock, a­mok, ver­lei en vry in A­fri­kaans”.

S­try­dom het in 1979 volks­be­sit ge­word toe haar eer­ste lied­jie, Ek loop die pad, tref­fer­sta­tus ge­kry het.

Daar­na het sy in mu­siek­spe­le, ka­ba­ret­te, to­neel­op­voe­rings en in mu­siekreek­se op te­le­vi­sie ver­skyn.

Toe sy in 1994 drie pry­se vir haar eer­ste so­lo­stuk, S­ta­te of the He­art, ont­vang, was dit dui­de­lik dat sy dié pad nog lank gaan stap. Die taal van my hart (2000), Op ’n k­lein blou ghoen (2001) en Ver­sprei­de don­der­buie/S­cat­te­red T­hun­der (2003) het ge­volg en is ook be­kroon.

In 2016 het sy ’n Fi­ës­ta-prys vir haar mu­siek­pro­duk­sie A­man­da S­try­dom: Die he­le bok­sem­daais ont­vang. Dit is ook be­kroon met die ATKV-pres­ti­ge­prys vir ’n by­drae tot A­fri­kaans.

An­der pry­se op haar kag­gel­rak is van die Tuks Alum­ni vir bui­ten­ge­wo­ne pres­ta­sie (2003), die Rap­port-en-Ci­ty P­ress­pres­ti­ge­prys (2007), ’n e­re­pen- ning van die A­ka­de­mie vir We­ten­skap en Kuns, en die Kan­na vir bes­te ak­tri­se vir Voor ek ver­geet (2012).

On­der die vo­ri­ge ont­van­gers van In­ni­bos se toe­ken­ning vir le­wens­lan­ge by­drae is Koos Kom­buis, Jan­nie du Toit, Ri­chard van der West­hui­zen en Lo­ch­ner de Kock. )

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.