Los An­ge­les en Pa­rys se S­pe­le­bod ‘uit­staan­de’

Beeld - - Sakenuus - – Reuters

Los An­ge­les en Pa­rys se bod vir 2024 se O­lim­pie­se S­pe­le is “uit­staan­de”, sê die In­ter­na­si­o­na­le O­lim­pie­se Ko­mi­tee (IOK).

Boe­da­pest, Ro­me, Ham­burg en Bos­ton het ook aan­vank­lik be­lang­stel­ling ge­toon, maar het hul­le voor die bod­pro­ses ont­trek.

Los An­ge­les en Pa­rys is die laas­te twee kan­di­da­te. Al­bei ste­de hoop om vir ’n der­de keer gas­heer te speel.

Pa­rys was in 1900 en 1924 die gas­heer, ter­wyl Los An­ge­les die skou­spel in 1932 en 1984 aan­ge­bied het. Die IOK stem op 13 Sep­tem­ber. Die or­ga­ni­sa­sie se uit­voe­ren­de raad het vroe­ër voor­ge­stel dat een van dié ste­de ook 2028 se S­pe­le aan­bied.

Die voor­stel sal waar­skyn­lik vol­gen­de week be­krag­tig word. Die stad wat nie vir 2024 ge­kies word nie, sal dan in 2028 die by­een­koms aan­bied.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.