Vuur­to­ring van Kom­me­tjie

Beeld - - Nuus -

Ja­mes Har­ris van Se­cun­da het die fo­to van die vuur­to­ring ge­neem. “Ons het in die Kaap va­kan­sie ge­hou en ’n draai by Kom­me­tjie ge­maak. Daar het ek die prag­ti­ge vuur­to­ring ge­sien, met die wol­ke wat be­sig was om saam te pak op die ag­ter­grond.” Wil jy ook jou fo­to in Beeld sien? Lees op bl. 2 meer oor hoe dit kan ge­beur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.