In­bra­ke ver­lam 2 Tshwa­ne­li­sen­sie­plek­ke

Beeld - - Nuus - Seug­net van Zyl

Nie net een li­sen­sie­sen­trum in die Tshwa­ne-me­tro is weens in­bra­ke ver­lam nie, maar twee.

Die Cen­tu­ri­on-li­sen­sie­sen­trum is eer­gis­ter ná ’n in­braak ge­sluit.

Die Walt­loo-li­sen­sie­sen­trum in P­re­to­ria het al twee keer deur­ge­loop.

By Cen­tu­ri­on kan jy nou net jou nu­we ry­be­wys kom af­haal as jy al daar­voor aan­soek ge­doen het.

By Walt­loo kan jy jou ry­be- wys kom af­haal en nog vir ’n leer­lin­gry­be­wys en ’n nu­we ry­be­wys aan­soek doen en toet­se vir al­bei af­lê.

Daar sal eg­ter tot ver­de­re ken­nis­ge­wing geen her­nu­wing van ry­be­wy­se by die Cen­tu­ri­on- en Walt­loo-sen­trum ge­doen word nie.

Re­ke­naars, eNa­tis-skerms en ka­me­ra­toe­rus­ting is uit al­bei sen­trums ge­steel.

By Walt­loo het ro­wers op 1 Ju­nie re­ke­naars ge­steel wat vir oog­toet­se en duim­af­druk­ke ge­bruik word.

In die twee­de in­braak op 20 Ju­nie is vei­lig­heids­per­so­neel­le­de en an­der stads­amp­te­na­re deur die ro­wers aan­ge­rand. Die ro­wers het ’n vei­lig­heids­wag ge­dwing om die kluis oop te sluit, waar­na hul­le met ’n on­be­ken­de be­drag geld ge­vlug het.

Daar is ook op 6 Ju­nie by die A­ka­sia-li­sen­sie­sen­trum in die noor­de van die stad in­ge­breek, maar niks is ge­steel nie.

Die Tshwa­ne-me­tro­po­li­sie en po­li­sie het twee men­se in ver­band met dié in­braak in heg­te­nis ge­neem.

Sol­ly M­si­man­ga, uit­voe­ren­de bur­ge­mees­ter, wou gis­ter nie be­ves­tig of ont­ken dat ’n sin­di­kaat by die in­bra­ke be­trok­ke is nie.

Hy het wel ge­sê die­self­de mo­dus o­pe­ran­di is in al die in­bra­ke ge­bruik.

“Ge­spe­si­a­li­seer­de toe­rus­ting is ge­steel. Die Gau­teng­se de­par­te­ment van paaie en ver­voer moet dit ver­al vir die uit­rei­king van ry­be­wy­se in sa­me­wer­king met die na­si­o­na­le de­par­te­ment van ver- voer ver­vang.

“Ek is kwaad oor dié in­bra­ke en oor die on­ge­rief wat dit nou vir P­re­to­ri­a­ners ver­oor­saak.”

M­si­man­ga be­soek die twee sen­trums van­dag om vas te stel wat die stand van sa­ke is en te be­paal wat­ter stap­pe ge­doen sal moet word om in­bra­ke te voor­kom.

Hy het P­re­to­ri­a­ners aan­ge­raai om die sen­trums in A­ka­sia, Bronk­horst­spruit of selfs Mid­rand te be­soek om hul ry­be­wy­se te her­nu.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.