Sul­ke i­dees knou wit aan­was

Beeld - - Kommentaar - Kal­lie, Roo­de­poort

Prof. An­ton van Nie­kerk se ar­ti­kel gis­ter in Beeld, “Waar­om (nog) kin­ders hê?”, laat my aan die 1960’s dink toe daar ook stem­me op­ge­gaan oor “te groot ge­sin­ne”.

Vroue wou ook nie as broei­ma­sjie­ne ge­sien word nie.

Die ge­volg was dat die wit be­vol­king oor die de­ka­des nie noe­mens­waar­dig ge­groei het nie.

Ons moes im­mi­gran­te werf om in Suid-A­fri­ka se vraag na ar­beid te voor­sien.

Van­dag is ons ’n volk van ou men­se, en is daar min jong men­se wat by ons kan oor­neem.

Prof. Van Nie­kerk pre­dik ver­de­re self­moord vir die wit be­vol­king.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.