Goeie Nuus

Só kyk ek vir jou uit

Beeld - - Middelblad -

Die He­re leer my dat jy my naas­te is. Daar­om be­skerm ek graag jou rug en jou ge­sig.

Om­dat ek nie net vir my­self leef nie, kyk ek uit vir jou. Ek ont­hou Spr. 12:18 se woor­de dat ge­vaar­li­ke woor­de soos mes­ste­ke is.

Daar­om staan ek in die pad van goor woor­de wat men­se soms in jou rig­ting slin­ger.

Ook doen ek my bes om te keer dat dwa­se jou naam deur die mod­der sleep.

Die By­bel leer my dat ek nie ge­du­rig jou mo­tie­we moet be­vraag­te­ken nie. Ek glo die bes­te van jou. Ook ver­geef ek jou as jy droog­maak en my soms in die steek laat, want die lief­de van die He­re maak dat ek nie boek­hou van die kwaad nie.

Wan­neer jy swaar­kry, help ek jou. Nee, ek doen dit nie net om­dat jy ou­lik of vrien­de­lik is nie. Ek doen dit ook om­dat ek weet die He­re gee baie om vir jou.

Ek leer by Hom om die­self­de te doen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.