Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Praat son­der om te dink kan soos dolk­ste­ke wees; wy­se men­se bring ge­ne­sing met wat hul­le sê. – Spr. 12:18

Die lief­de is ge­dul­dig, die lief­de is vrien­de­lik . . . dit han­del nie on­wel­voeg­lik nie, soek nie sy eie be­lang nie, is nie lig­ge­raak nie, hou nie boek van die kwaad nie. – 1 Kor. 13:4, 5

Be­toon hart­li­ke broe­der­lief­de teen­oor me­kaar; be­wys eer­bied teen­oor me­kaar en wees me­kaar daar­in tot voor­beeld. – Rom. 12:10

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.