Ont­dek die an­der kant van Jo­zi

Beeld - - Vrydag -

Daar is nie ’n be­ter ma­nier om Jo­zi hier­die win­ter­va­kan­sie te ont­dek en boon­op die koue te be­sweer as met flieks, te­a­ter­pro­duk­sies, mu­seums en ve­le meer nie.

Boon­op kan jy tot 50% af­slag kry as jy in een van die on­der­staan­de ho­tel­le be­spreek: ) T­so­go Sun het on­langs hul win­ter­veld­tog, #Dis­co­ver­Jo­zi, van sta­pel ge­stuur waar ho­tel­gas­te eks­klu­sie­we af­slag kan kry by die A­part­heid-mu­seum en die Puss in Boots­te­a­ter­pro­duk­sie wat tans by Gold Reef Ci­ty op die plan­ke is. ) By Mon­te­ca­si­no kan jy jou­self in luuks­heid om­ring by die Pa­laz­zo-ho­tel waar jy ’n ka­mer kan be­spreek vir R2 295, ont­byt in­ge­sluit. Ter­wyl jy daar is, is die Vo­ël­park by Mon­te be­slis ook ’n be­soek werd, waar jy weer eens vir af­slag kwa­li­fi­seer. Be­soek ook die Pie­ter Toe­rien-te­a­ter by Mon­te­ca­si­no. ) Ka­mers by die Sout­hern Sun Hy­de Park kos R1 350, ont­byt in­ge­sluit, en by die Ho­li­day Inn in Sand­ton kos ’n ka­mer met ont­byt R1 595. ) Die Gar­den Court Mor­nings­i­de bied ka­mers vir R1 050, ont­byt in­ge­sluit.

An­der plek­ke wat af­slag bied, is Mar­o­peng en die S­terk­fon­tein-grot­te in die Wieg van die Mens­dom, die Man­de­la-huis in So­we­to, en die Play at Heig­ht To­wer in Four­ways waar jy rek­spron­ge kan doen.

Vir na­der be­son­der­he­de be­soek bit.ly/dis­co­ver­jo­zi.

Die Puss in Boots­te­a­ter­pro­duk­sie wat tans by die Gold Reef Ci­ty­ca­si­no te sien is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.