B­ri­cs­ban­de

Beeld - - Sake Nuus -

E­s­kom leen $1,5 mjd. in C­hi­na

E­s­kom het die ban­de wat pres. Ja­cob Zu­ma met an­der B­ri­cs­lan­de op­ge­bou het, in sy guns laat tel. Die nuts­maat­skap­py het $1,5 mil­jard (na­ge­noeg R19,6 mil­jard) by die C­hi­ne­se Ont­wik­ke­lings­bank ge­leen. Dit gaan oor 15 jaar te­rug­be­taal word. Die oor­een­koms is gis­ter by E­s­kom se hoof­kan­toor, Me­ga­watt Park in Jo­han­nes­burg, on­der­te­ken. Die geld gaan ge­bruik word om die Me­du­pi­krag­sta­sie klaar te bou. Vol­gens A­noj Singh, fi­nan­si­ë­le hoof, het E­s­kom nou 77% van die geld be­kom wat hy vir die boek­jaar tot ein­de Maart 2018 no­dig het. E­s­kom het tans skuld van R300 mil­jard en Singh sê dit gaan waar­skyn­lik toe­neem tot R500 mil­jard voor­dat dit af­plat. Die nuts­maat­skap­py wil van­jaar nog tus­sen $1 mil­jard en $1,5 mil­jard leen deur ef­fek­te uit te reik, be­rig

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.