Coro­brik en 5 an­der ver­vaar­di­gers aan­ge­kla van kar­te­lop­tre­de

Beeld - - Sake Nuus -

Coro­brik, ver­vaar­di­ger van on­der meer bak­ en pla­vei­ste­ne, en vyf an­der bak­steen­ver­vaar­di­gers is aan­ge­kla van kar­te­lop­tre­de.

Hul­le word aan­ge­kla van prys­vas­stel­ling en die ver­de­ling van mark­te in die ver­vaar­di­ging en ver­skaf­fing van on­der meer bak­ste­ne, pla­vei­ste­ne en se­ment.

Dit volg op ’n on­der­soek in A­pril deur die Me­de­din­gings­kom­mis­sie na Coro­brik, Era B­ricks, Eston B­rick and Ti­le, De Hoop B­rick­fields, Clay In­du­stry en Ko­pa­no B­rick­works.

Coro­brik het oor­een­koms­te met elk­een van die an­der vyf maat­skap­pye aan­ge­gaan waar­vol­gens hul­le oor­een­ge­kom het om die mark te ver­deel deur spe­si­fie­ke pro­duk­te en mark­te toe te ken. Coro­brik en Era B­ricks het ook oor­een­ge­kom om saam pry­se vas te stel. Al­bei prak­ty­ke is ’n oor­tre­ding van die wet.

Coro­brik en Era B­ricks het on­der meer oor­een­ge­kom dat Era B­ricks nie sy pro­duk­te aan klan­te sou ver­skaf nie, maar aan Coro­brik en dat Era B­ricks geen bak­ste­ne sal ver­vaar­dig of ver­koop an­ders as die soort wat hy aan Coro­brik ver­koop nie.

Coro­brik het ook oor­een­koms­te ge­had met Eston B­ricks, Clay In­du­stry, De Hoop en Ko­pa­no waar­vol­gens hul­le in­ge­stem het om nie hul pro­duk­te reg­streeks aan klan­te en in me­de­din­ging met Coro­brik te ver­skaf nie. P­leks daar­van sou elk­een hul on­der­skeie pro­duk­te aan Coro­brik ver­skaf, wat dit dan reg­streeks aan klan­te sou ver­koop. – Niel Jou­bert

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.