Dis in sy bloed

Beeld - - Sake Nuus -

Wie is Fai­r­lamb? Hy het groot­ge­word op ’n fa­brieks­vloer in Zim­bab­we waar sy pa des­tyds ’n fa­briek vir Tru­wort­hs be­stuur het. Toe hy ná skool moes be­sluit wat om te doen, het hy aan sy pa ge­sê kle­re­fa­brie­ke is in sy bloed. Sy pa se ant­woord was dan moet hy on­der be­gin. Hy het ’n werk­tuig­kun­di­ge ge­word wat naai­ma­sjie­ne reg­ge­maak het. Hy het ge­stu­deer ter­wyl hy ge­werk het en hom oor die ja­re op­ge­werk. Voor­dat hy by Ca­pe U­ni­on Mart aan­ge­stel is, het hy meer as ’n de­ka­de lank by die Kar­ri­mor­fa­briek in Kaap­stad ge­werk waar hy la­ter fa­brieks­be­stuur­der ge­word het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.