Gou spring vir ruim woon­huis in Ve­ree­ni­ging

Beeld - - Veilings - Daar is baie plek vir ’n uit­ge­brei­de ge­sin of vir huur­ders in hier­die huis in Ho­mer, Ve­ree­ni­ging.

“Hier­die huis gaan op­ge­raap word,” sê T­ha­to Ma­ma­bo­lo van Park Vil­la­ge Aucti­ons (PVA) oor ’n ruim woon­huis in Ve­ree­ni­ging wat vol­gen­de week op­ge­veil word. “Voor­ne­men­de ko­pers moet gou spring!”

Sy sê die huis in die voor­stad Ho­mer het baie plek vir ’n uit­ge­brei­de ge­sin of vir huur­ders.

Die ei­en­dom is in Mi­cha­el­laan 20 en het ’n hoof­huis en klei­ner kot­huis.

Die hoof­huis be­staan uit on­der meer ’n por­taal, sit- en eet­ka­mer en twee bad­ka­mers.

Die kot­huis het twee slaap­ka­mers en een bad­ka­mer en het ’n e­lek­tri­si­teits­me­ter.

Daar is ook ’n bui­te­ge­bou be­staan­de uit ’n ka­mer, toi­let en was­ka­mer, as­ook ’n swem­bad, pak­ka­mer en kan­toor.

Ho­mer is ’n ge­ves­tig­de woon­buurt met ver­skeie sko­le en me­die­se, koop-, ver­voer- en an­der ge­rie­we.

Die ei­en­dom is Son­dag 9 Ju­lie van 14:00 tot 17:00 op skou en kan ook vol­gens af­spraak be­sig­tig word. Bel T­ha­to Ma­ma­bo­lo by 072 126 7918 of s­tuur e-pos na tma­ma­bo­lo@pva­pro­per­ty.co.za.

Die vei­ling is Woens­dag 12 Ju­lie om 11:00.

Dié huis in G­len­ta­na word eers­daags op­ge­veil.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.