O­pen ’n gas­te­huis langs Tuin­roe­te

Beeld - - Veilings -

Die i­de­a­le strand­huis – so be­skryf Bid­ders C­hoi­ce-af­sla­ers die dub­bel­ver­die­ping­huis van 616 m² op die grens van G­len­ta­na en Ou­te­ni­qua­strand in die Wes-Kaap wat vol­gen­de week op­ge­veil word.

Die ei­en­dom is so­wat ’n half­uur se ry van die Ge­or­ge-lug­ha­we.

Die huis by Ta­na­sin­gel 1, Ou­te­ni­qua­strand, het see-uit­sig­te van die boon­ste ver­die­ping.

Dit het vier slaap­ka­mers, drie bad­ka­mers, twee woon­ka­mers, ’n groot én klein kom­buis en ’n bal­kon.

Daar is ook blin­dings voor die ven­sters. Die huis is toe­ge­rus met ’n a­larm­stel­sel en daar is ook ’n dub­bel­ga­ra­ge en tuin­hui­sie (Wen­dy-hui­sie).

Hier­die huis bied die i­de­a­le ge­leent­heid om ’n gas­te­huis te o­pen, af te tree of jou eie droom­va­kan­sie­huis in die hart­jie van die Tuin­roe­te te be­sit, sê die af­sla­ers.

Dit word op 15 Ju­lie om 11:00 op die per­seel op­ge­veil.

Om be­sig­ti­ging te re­ël, of vir nog in­lig­ting, bel Jo­han de Bruyn by 082 452 2040 of be­soek bid­derschoi­ce.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.