In­dus­tri­ë­le erf, voer­tuie in Sa­sol­burg te kry

Beeld - - Veilings -

’n In­dus­tri­ë­le erf in die ny­wer­heids­ge­bied Na­le­di in die Met­si­ma­ho­lo-mu­ni­si­pa­li­teit (Sa­sol­burg) in die Vry­staat kom vol­gen­de week on­der die ha­mer.

Erf nom­mer 25 102, op die hoek van Mars- en Ura­nis­straat, is 3 646 m² groot en het geen ver­be­te­rings op nie.

Die erf be­skik wel oor goed­ge­keur­de plan­ne vir ’n werks­win­kel en kan­toor­ge­boue.

Dit is om­hein en het twee toe­gangs­hek­ke. Al­le diens­te is reeds aan­ge­lê en vol­tooi.

Los goe­de­re wat ook op­ge­veil word, is on­der meer ’n twee­as-sleep­wa, mo­bie­le die­sel­sweis­ma­sjien, die­sel­wa­ter­pomp, Dyn­a­pac LP 750-dub­bel­drom­rol­ler en 6 m-hou­er.

Die groot ver­sa­me­ling voer­tuie sluit in trek­kers, bak­kies, ’n 2008-Peu­ge­ot Boxer Bus, trek­skop­laai­ers ( trac­tor­lo­a­der-back­hoes), wa­ter­t­rok, ho­ë­druk- in­dus­tri­ë­le spuit, ’n vurk­hy­ser, wip­bak­vrag­mo­tors en an­der swaar­voer­tuie.

U­bi­que sê die toe­stand van dié voer­tuie is baie goed.

Die vei­ling word Woens­dag 12 Ju­lie om 10:00 ge­hou.

Bel An­ton En­gel­brecht van U­bi­que Af­sla­ers by 082 789 2772 of 018 294 7391 vir die re­ëls van die vei­ling, re­gu­la­sies in­ge­vol­ge die Ver­brui­kers­wet of nog in­lig­ting, of be­soek u­bi­que.co.za.

Trek­skop­laai­ers is van die ma­sji­ne­rie en voer­tuie wat Woens­dag in Sa­sol­burg op­ge­veil word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.