Kies vir jou ’n ry­ding in Mart­in­da­le

Beeld - - Veilings -

Park Vil­la­ge Aucti­ons (PVA) hou Woens­dag ’n reu­se­vei­ling van voer­tuie wat deur die bank te­rug­ge­neem is.

Van ba­sie­se luik­rûe en mo­tors vir stu­den­te tot van die voor­ste sport­nuts­voer­tuie en luuk­se se­dans word in Mart­in­da­le, Jo­han­nes­burg, op­ge­veil.

C­li­ve La­za­rus van PVA, wat die vei­ling waar­neem, sê: “Met die da­ling in brand­stof­pry­se, ’n ster­ker rand en la­er ru­o­lie­pry­se, sal ko­pers meer ruim­te in hul be­gro­tings hê en dié vei­ling gaan ver­se­ker dat hul­le méér vir hul ran­de kan kry.”

Hy sê men­se kan die vei­ling self by­woon, maar ook aan­lyn deel­neem deur die we­buit­sen­ding. Dié uit­sen­dings raak nou baie ge­wild, sê hy.

PVA se voer­tuig­vei­lings het reeds die re­pu­ta­sie dat hul­le bil­li­ke pry­se – dik­wels be­ter as by han­de­laars – op­le­wer.

Hy sê ’n ky­kie na van die pry­se wat op ver­le­de maand se veilings be­taal is, wys dat ge­hal­te­mo­tors nog teen goeie pry­se be­skik­baar is:

2016 BMW i8 eD­ri­ve (10 015 km) vir R1 120 000;

2014 Ford Fo­cus 2.0 GTD (70 370 km) vir R179 000;

2006 O­pel Cor­sa U­ti­li­ty 1.7 (25 2269 km) vir R31 500;

2013 Mer­ce­des CL 65 AMG (46 673 km) vir R750 000;

2015 Ford Ran­ger 2.2 (48 088 km) vir R190 000; en

2007 Ford Ban­tam (16 1297 km) vir R36 000.

Die vei­ling be­gin om 10:30 by Hoof­weg 221, Mart­in­da­le. Be­sig­ti­ging is die vo­ri­ge dag van 09:00 tot 16:00.

Ska­kel 011 789 4375 of be­soek park­vil­la­geaucti­ons.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.