Na plan B na­dat Aus­sies reeks boi­kot

Beeld - - Veilings - – By­ko­men­de bron­ne: cric­ket.com.au, smh.com.au

wat Woens­dag in P­re­to­ria sou be­gin, in­ge­lig die toer gaan nie meer voort nie.

“Ons oor­weeg tans ons op­sies. Cor­rie van Zyl (KSA-bestuurder) en Ha­roon Lor­gat (uit­voe­ren­de hoof) was in Lon­den in ge­sprek. Vin­cent Bar­nes (ho­ë­pres­ta­sie­be­stuur­der) en S­hukri Con­rad (af­rig­ter) sal kyk na ’n plan B en daar kan dalk bin­ne die vol­gen­de paar dae ’n aan­kon­di­ging wees,” sê Al­taaf Ka­zi, KSA-woord­voer­der.

Aus­tra­lië A se spe­lers het Maan­dag in B­ris­ba­ne be­gin voor­be­rei en sou die na­week in Suid-A­fri­ka aan­kom.

Aus­tra­lië se K­rie­ket­spe­lers­ver­e­ni­ging (ACA) sê eg­ter sy spe­lers is nie be­skik­baar om

N­saam met die A-span na SuidA­fri­ka te toer al­vo­rens ’n nu­we loon­oor­een­koms en me­mo­ran­dum van ver­stand­hou­ding on­der­te­ken word nie.

Die vo­ri­ge kon­trak tus­sen die par­tye het op 30 Ju­nie ver­stryk ná maan­de se ver­geef­se on­der­han­de­lin­ge.

“Met geen vor­de­ring om die hui­di­ge ge­skil op te los nie, is spe­lers in die A-span nie be­skik­baar om na Suid-A­fri­ka te toer nie,” sê die ACA in ’n ver­kla­ring. “Die A-span se spe­lers skaar hul­le met die be­sluit by die meer as 200 man­sen vrou­e­spe­lers wat nou al- mal werk­loos is.”

Die Aus­tra­lie­se A-groep het uit 19 spe­lers be­staan en toets­spe­lers soos Us­man K­ha­wa­ja, G­lenn Max­well, Ash­ton A­gar en Jack­son Bi­rd is in­ge­sluit.

K­rie­ket Aus­tra­lië sê hy is te­leur­ge­steld in die spe­lers se be­sluit om die toer te boi­kot.

Hy gaan die so­wat R2,5 mil­joen wat die toer hom sou kos aan die fonds vir ge­meen­skaps­ge­rie­we be­stee.

In­tus­sen is daar ook on­se­ker­heid oor die se­ni­or span se toer vol­gen­de maand na Bangla­desj.

G­lenn Jack­son

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.