Nu­we Us­sa­net­bal­kam­pi­oen van­dag ge­kroon

24 uur

Beeld - - Veilings - – Mar­nus Kok

Tuks, wat die af­ge­lo­pe drie jaar die jaar­lik­se Us­sa­net­bal­kam­pi­oen was, is gis­ter uit die toer­nooi ge­boen­der.

Die span van P­re­to­ria het in die half­eind­stryd met 28­46 teen die Var­si­ty­be­ker­kam­pi­oen en gas­heer, die Puk­ke, vas­ge­val.

In die an­der half­eind­stryd het die Ko­v­sies min moei­te on­der­vind om die U­ni­ver­si­teit van Jo­han­nes­burg (UJ) met 51­28 te klop.

Die Ko­v­sies en die Puk­ke sal van­dag om 15:00 in die eind­stryd teen me­kaar te staan kom. Die twee span­ne het vroe­ër die week ge­lyk­op (51­51) teen me­kaar ge­speel.

Die Bloem­fon­tei­ners se af­rig­ter, Bur­ta de Kock, is po­si­tief oor haar span se kan­se in die eind­stryd ten spy­te van ’n bors­be­se­ring wat die hulp­doel Me­a­gan Roux teen die UJ op­ge­doen het.

Tuks en UJ sal uit­speel om die der­de plek.

Die Ma­ties en NMMU speel om die vyf­de plek.

Sa­ru sa­lu­eer Sa­lie vir mas­sie­we by­drae tot rug­by

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.