Nóg ’n 400­re­kord vir snel­trein van Bloem­fon­tein

Beeld - - Sport -

Way­de van Nie­kerk het gis­ter­aand ’n waar­sku­wing ge­stuur ty­dens die Di­a­mant­li­ga­by­een­koms in Lau­san­ne toe hy in die 400 m die vin­nig­ste tyd ter wê­reld nóg van­jaar ge­hard­loop het.

Van Nie­kerk het in 43.62 sek. ge­wen en die Bloem­fon­tei­ner het boon­op in die laas­te 10 m dui­de­lik die voet van die ver­snel­ler ge­haal.

Sy tyd was die vyf­de vin­nig­ste in die ge­skie­de­nis, ’n by­een­koms so­wel as ’n Di­a­mant­li­ga­re­kord.

Die vo­ri­ge Di­a­mant­li­ga­re­kord (43.66) het lan­ger as 20 jaar ge­staan na­dat dit in 1996 deur Mi­cha­el John­son op­ge­stel is.

In die 100 het Jus­tin Gat­lin van die VSA sy bes­te tyd so­ver in 2017 ge­hard­loop om te se­ë­vier in 9.96 sek., met Ben Yous­sef Me­ï­té van I­voor­kus wat twee­de was in 9.98 sek. en A­ka­ni Sim­bi­ne van SuidA­fri­ka wat in 9.99 sek. die der­de plek ag­ter sy naam ge­skryf het. Dit was die twee­de keer hier­die week wat Sim­bi­ne 9.99 ge­hard­loop het.

In die spies­gooi het Su­net­te Vil­joen ge­suk­kel om haar rit­me te vind en moes ein­de­lik met die ses­de plek en ’n af­stand van 61.38 te­vre­de wees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.