K­lein kok, gr­roott pl­lan­ne

Beeld - - Front Page - Jy be­no­dig vir 2 me­di­um­groot piz­zas: Bo­laag­be­stand­de­le: Piz­za­deeg: Maak dan só met die deeg: Sof­ri­to­ta­ma­tiesmeer: Maak dan só: Maak dan só om jou piz­za te vol­tooi:

Maak eers jou deeg en die sof­ri­to (re­sep­te on­der) 150 g cho­ri­zo, in rin­ge­tjies ge­sny en ge­braai 150 g ont­byt­spek, in stuk­ke ge­sny 2 rooi soet­ris­sies, in re­pies ge­sny en in o­lyf­o­lie ge­braai 120 g ge­ras­per­de ched­dar­kaas en ek­stra moz­za­rel­la vir die smelt­fak­tor 1 rooi ui, in dun rin­ge­tjies ge­sny (op­si­o­neel) 350 g (700 ml) wit­brood­ of koek­meel 5 ml sout 250 ml lou­warm wa­ter 5 ml sui­ker 1 x 10 g­pak­kie kits­gis 1. Plaas die meel en sout in ’n groot meng­bak. 2. Meng die lou­warm wa­ter, sui­ker en gis in ’n maat­be­ker en roer tot­dat die gis op­ge­los is. 3. Maak ’n hol­te in die mid­del van die meel en giet die wa­ter­gis­meng­sel in. 4. Ge­bruik ’n vurk en meng tot­dat die deeg ’n bal vorm. 5. Plaas die deeg op ’n werk­op­per­vlak of in ’n meng­bak van ’n e­lek­trie­se men­ger en knie vir 5 mi­nu­te tot­dat dit glad en e­las­ties is. 6. Maak die bak toe met kleef­plas­tiek en laat staan vir 10­15 mi­nu­te op ’n warm plek. 2 knof­fel­hui­sies, fyn­ge­kap 1 ui, fyn­ge­kap o­lyf­o­lie 1 x 410 g­blik­kie heel ta­ma­ties 2 vars tie­mie­tak­kies 2 lou­rier­bla­re sout 1. So­teer die uie en knof­fel in o­lyf­o­lie oor ma­ti­ge hit­te. 2. Voeg die ta­ma­tie, lou­rier­bla­re en tie­mie by en prut s­ta­dig vir 20 mi­nu­te. 3. Haal die krui­e­tak­kie en lou­rier­bla­re uit. 4. Ver­werk die ta­ma­tie­meng­sel met ’n staaf­men­ger of voed­sel­ver­wer­ker. Ed­win ver­kies dit grof. 1. Ska­kel die oond be­tyds aan en ver­hit tot 260 °C. Spuit ’n bak­plaat met kos­sproei. 2. Ver­deel die deeg in twee ewe groot bal­le. S­prin­kel meel op die werk­op­per­vlak en rol die deeg in sir­kels uit (dit hoef nie per­fek te wees nie). 3. Plaas die deeg op ’n bak­plaat, smeer die sof­ri­to bo­op, ge­volg deur die bo­laag­be­stand­de­le. Geur met sout en swart­pe­per. Bak vir 7­10 mi­nu­te.

Piz­za Olé pas uit die pot­te­bak­kers­oond.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.