Hof al keu­se, sê Ab­sa

Beeld - - Nuus - – Sa­rel van der Walt

Ab­sa het ge­sê hy het geen an­der keu­se ge­had nie as om ’n hof­be­vel teen BLF en sy lei­er, An­di­le Mngx­i­ta­ma, te ver­kry om die vei­lig­heid van sy kli­ën­te en per­so­neel te ver­se­ker.

Die hoog­ge­regs­hof in Jo­han­nes­burg het eer­gis­ter ’n tus­sen­tyd­se be­vel teen die groep toe­ge­staan na­dat ’n Ab­sa­kli­ënt na be­we­ring deur le­de van dié groep aan­ge­rand is. Die be­vel ver­hoed BLF om op eien­dom wat deur Ab­sa be­sit of be­heer word te be­toog of e­ni­ge ska­de aan sy ba­tes aan te rig. Dit ver­bied BLF om by e­ni­ge van die bank se tak­ke of kits­ban­ke te ver­ga­der of e­ni­ge van sy per­so­neel of kli­ën­te te in­ti­mi­deer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.