Hier ‘her­laai’ eg­paar Gi­ga­ba Sy twiet oor spog­bad­ka­mer

Beeld - - Nuus - Sel­lo­a­ne K­ha­la­ne Hoof­fo­to: INSTAGRAM

’NBad­ka­mer wat lyk of dit in ’n vyf­ster­ho­tel hoort, met twee mas­seer­bed­dens, een vir hom en een vir haar, is skyn­baar die plek waar Ma­lu­si Gi­ga­ba, mi­nis­ter van fi­nan­sies, en sy vrou, Nor­ma, “her­laai”, voor­dat hul­le saans tus­sen die la­kens in­kruip.

Nor­ma, of­te­wel Mrs. Gi­ga­by­te, se vol­ge­lin­ge op Instagram was groen van ja­loe­sie toe sy on­langs ’n fo­to van dié bad­ka­mer ge­deel het.

Hul­le het eers ge­dink dit is in ’n pe­per­duur spa.

Op die vraag waar dit is, het sy ge­sê: “By die huis,” met twee e­mo­ji’s van lag­gen­de ge­sig­gies met hart­jies vir oë.

Van die kom­men­taar daar­op is: “Prag­tig.” “Dis ’n droom.” “Wow, I li­ke.” “Lief­de bly hier.” “Maak jy ’n grap? Dis so cool, Norms.”

Haar vol­ge­lin­ge be­won­der haar def­ti­ge smaak.

Die 36-ja­ri­ge IT-spe­si­a­lis is nie skaam om haar voor­lief­de vir die bes­te en duur­ste in die le­we ten toon te stel nie.

Sy is be­kend om haar lief­de vir duur mo­des. In ’n on­lang­se on­der­houd met Huis­ge­noot het sy ge­praat oor haar

Die fo­to van Ma­lu­si Gi­ga­ba en sy vrou, Nor­ma, se bad­ka­mer wat ge­twie­tis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.