Die 36­ja­ri­ge IT­spe­si­a­lis is nie skaam om haar voor­lief­de vir die bes­te en duur­ste in die le­we ten toon te stel nie.

Beeld - - Nuus -

voor­keur vir hand­sak­ke van Lou­is Vuit­ton, skoe­ne van Va­len­ti­no en ont­wer­pers­uit­rus­tings van C­ha­nel en Guc­ci.

Sy het al heel­wat kri­tiek ver­duur vir die duur ont­wer­per­stek­kies wat sy dra.

Sy steur haar eg­ter nie daar­aan nie. Sy werk hard vir haar geld en moet nie ge­teis­ter word weens haar duur smaak nie, is haar ant­woord.

Ma­lu­si se sa­la­ris as mi­nis­ter is R2,3 mil­joen per jaar.

Die glans­paar se hu­we­lik het sy bui­te-eg­te­li­ke ver­hou­ding deur­staan. Ma­lu­si se voor­ma­li­ge min­na­res, Buhle Mk­hi­ze, is kort-kort in die nuus weens aan­val­le op Nor­ma.

Ma­lu­si loop deur on­der be­we­rin­ge van kor­rup­sie en die feit dat hy bur­ger­skap aan le­de van die Gup­ta-fa­mi­lie goed­ge­keur het ter­wyl sy de­par­te­ment daar­teen ge­kant was.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.