Ba­ba sterf toe dam­pe ge­sin oor­val

Beeld - - Nuus -

’n Ba­ba­seun (14 maan­de) is Don­der­dag­aand dood en sy ou­ers be­wus­te­loos aan­ge­tref in hul huis in K­lerks­dorp, Noord­wes, na­dat hul­le ver­moe­de­lik deur gas­dam­pe oor­val is.

An­ni­ne Sid­dall van ER24 sê in ’n ver­kla­ring ’n fa­mi­lie­lid het op die ba­ba en sy ou­ers af­ge­kom in die ka­mer waar die ge­sin ge­slaap het.

Pa­ra­me­di­ci het met hul aan­koms die ba­ba dood, en die ou­ers be­wus­te­loos aan­ge­tref. Die ou­ers is in die Ts­he­pong-hos­pi­taal op­ge­neem. Die saak word on­der­soek. ) Brandon Roux (18), ’n leer­ling van die Ho­ër­skool U­ping­ton, is Maan­dag dood in ’n bad aan­ge­tref in ’n wer­kers­huis op die plaas Loch Ma­ree in die Ka­la­ha­ri, na­dat hy ver­moe­de­lik deur die gas van ’n lek­ken­de gas­gei­ser oor­val is.

Die po­li­sie is be­sig met ’n fo­ren­sie­se on­der­soek en ’n lyk­skou­ing moet nog ge­doen word om die oor­saak van sy dood te be­paal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.