‘C­hee­tahs kyk al na nu­we kan­se’

Beeld - - Nuus -

se­dert drie maan­de ge­le­de be­sluit is om die reeks van 18 tot 15 span­ne te ver­klein met net vier span­ne van hier wat daar­in sal speel.

Ha­rold Ver­ster, die C­hee­tahs se uit­voe­ren­de hoof, het gis­ter­og­gend voor Sa­ru se aan­kon­di­ging in ’n ver­kla­ring ge­sê hul­le het met die moe­der­lig­gaam ge­skik en sal nou na an­der speel­ge­leent­he­de in in­ter­na­si­o­na­le kom­pe­ti­sies kyk.

Op die C­hee­tahs se Fa­ce­book­blad was die re­ak­sie oor­we­gend po­si­tief met on­der­steu­ners wat re­ken dis tyd vir ’n ver­an­de­ring.

“Ek hoop din­ge werk uit met die Pro12. Ek dink dis nog­al op­win­dend, iets nuuts vir ’n slag. Dis hart­seer dat die spe­lers weg­gaan, maar die C­hee­tahs het nog al­tyd die ver­moë ge­had om weer ster­re te bou.

“Ek glo reg­tig iets goeds kan hier­van kom,” het Fi­lip Da­w­kins laat blyk.

Geen aan­kon­di­ging is al ge­doen oor die C­hee­tahs se toe­koms­plan­ne nie, maar hul deel­na­me aan die Eu­ro­pe­se Pro12reeks lyk na ’n ge­ge­we.

The Gu­ar­di­an het be­rig or­ga­ni­seer­ders van die Pro12 is ver­hin­der om amp­te­lik met uit­saai­ers of bor­ge te on­der­han­del voor­dat Sa­ru sy aan­kon­di­ging ge­doen het.

’n Aan­kon­di­ging kan Maan­dag reeds ge­doen word.

On­der­steu­ners het deel­na­me aan dié kom­pe­ti­sie klaar­blyk­lik reeds as ’n feit be­skou.

“Ek het be­sluit ek is klaar met Su­per­rug­by, dis nie meer wat dit was nie. Vol­gen­de jaar kyk ek net Pro12,” is Neels Coc­ke­ran se stand­punt.

“Goed so. Su­per­rug­by is in elk ge­val so ver­wa­ter, daar is geen kans op groei nie. Spe­lers word uit­ge­koop, maar met die pond kan dit dalk tot ons voor­deel strek,” was Do­reen Kru­ger se re­ak­sie.

Fo­to: EMILE HENDRICKS

C­hee­tah­on­der­steu­ners sal van vol­gen­de jaar af nie meer hul span in Su­per­rug­by sien speel nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.