Pro12 lyk na ’n ge­ge­we

Beeld - - Nuus - Ru­an Bru­wer

Waar dit drie maan­de ge­le­de as ’n mas­sie­we ramp vir C­hee­tah-rug­by be­skou is, is die nuus dat die span voort­aan nie meer deel van die Su­per­rug­by­reeks gaan wees nie, be­trek­lik po­si­tief deur on­der­steu­ners be­groet.

Die Suid-A­fri­kaan­se Rug­by­u­nie (Sa­ru) het gis­ter be­ves­tig die Bul­le, Haaie, Leeus en S­tor­mers is die vier Suid-A­fri­kaan­se uit­ver­ko­re­nes wat van vol­gen­de jaar in die ver­klein­de reeks sal speel.

Die C­hee­tahs en Sout­hern Kings se ont­slag is al­om ver­wag

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.