Nóg kwa­ter ná sy ma’s se sto­ries hoor

Beeld - - Nuus - Hoe voel jy nou en wat het se­dert­dien ge­beur?

Marx is ’n jong Kaap­se ma wat on­langs deur ’n kol­le­ga af­ge­loer is ter­wyl sy be­sig was om bors­melk te pomp. Sy is steeds kwaad – selfs kwa­ter as wat sy was, sê sy.

Die 29-ja­ri­ge Marx, ’n kom­mu­ni­ka­sie­be­amp­te vir die na­vor­sings­groep Pro­gram­me for Im­pro­ving Men­tal He­alt­hca­re van die U­ni­ver­si­teit van Kaap­stad, is per vi­deo af­ge­loer op ’n dag dat sy weg van die u­ni­ver­si­teit moes gaan werk het.

Marx het ná die voor­val ver­le­de maand in ’n blog ge­skryf:

“Ek is so on­ge­loof­lik kwaad dat die ma­nier waar­op ek kies om my kind te voed, op so ’n laf­har­ti­ge ma­nier as sek­su­eel be­geer­lik uit­ge­beeld is. Dit walg my dat ons in ’n wê­reld leef waar moe­ders, on­ge­ag hoe hul­le ver­kies om hul kin­ders te voed, ge­vik­ti­mi­seer word wan­neer hul­le weer­loos is.” Ek is steeds kwaad. Selfs kwa­ter as wat ek was. Want na­dat ek daai blog ge­plaas het, het ma’s uit al­le oor­de hul sto­ries met my ge­deel. Van fa­mi­lie­le­de wat hul­le ver­oor­deel om­dat hul­le wel ’n vei­li­ger ha­we vir vroue wat wil bors­voed.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.