V­lie­ë­niers kan SAL red

Beeld - - Kommentaar - Co­bus, EP

Waar­om word die werk­li­ke re­des vir die Suid-A­fri­kaan­se Lug­diens (SAL) se skuld en ge­mors nie han­teer deur die men­se wat dit ver­oor­saak het nie?

SAL het Co­le­man Andrews en al die treur­ma­re daar­na aan­ge­stel.

Die lug­diens kan hom­self red as hy net be­reid is om die reg­te kun­di­ge v­lie­ë­niers aan te stel, son­der e­ni­ge Gup­ta-draai­pun­te of ver­skuil­de a­gen­das van die ANC.

Van die v­lie­ë­niers be­skik oor so­wel be­stuurs- en lei­er­skap­vaar­dig­he­de, som­mi­ge met 40 jaar se er­va­ring in die be­dryf.

Wie an­ders sal tot 3% kan by­dra tot die land se bru­to bin­ne­land­se pro­duk?

As ons nie wak­ker skrik nie, gaan die Mid­de-Oos­ter­se lug­diens­te ons er­va­re v­lie­ë­niers in diens neem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.