Moeg vir A­fri­En­gels

Beeld - - Kommentaar - I. E. P­re­to­ri­us, Lin­den

Wie gee om wat Bou­wer Bosch brab­bel in A­fri-En­gels?

In sy on­der­houd met Mur­ray La Vi­ta sê hy:

“Ek was nog­als op ’n baie cree­py ma­nier ob­ses­sed met Nel­son Man­de­la en ons nu­we lands­vlag.

“Ek het ’n he­le shri­ne ge­had in my ka­mer . . .”

Het Bou­wer reg­tig nie ’n be­ter keu­se van woor­de nie?

A­fri­kaans is vol uit­druk­kings­vol­le, prag­ti­ge woor­de, maar as ons só praat, ver­dwyn dit oor vyf jaar. Luis­ter maar na die men­se op ra­dio, te­le­vi­sie, in jou huis.

Wat het ge­word van wel ter ta­le wees?

Hoe­kom meng ver­al A­fri­kaans­spre­ken­des hul taal so?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.