De­an Hut­ton se PhD . . .

Beeld - - Kommentaar - Jo­han Pie­ter­sen, Lin­den

Ek lees De­an Hut­ton, die Kaap­se kuns­stu­dent, is te­vre­de met die hof­uit­spraak dat sy uit­stal­ling vir sy M-graad, “F**k W­hi­te Pe­op­le” nie haat­spraak is nie.

Vol­gens hoof­land­dros D.M. T­hu­la­re sti­mu­leer dit ge­sprek­voe­ring en bring Suid-A­fri­ka­ners vir ’n oom­blik tot na­den­ke.

Sou De­an be­sluit om sy PhD te doen, stel ek eg­ter voor dat hy die “w­hi­te pe­op­le” met “black pe­op­le” ver­vang.

Dit sal nou eers ’n ro­buus­te dis­koers en ge­sprek­voe­ring sti­mu­leer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.