Die ve­le veg­ters vir vry­heid

Su­na Ven­ter was nie die eer­ste A­fri­kaan­se joer­na­lis wat ’n veg­ter vir me­di­a­vry­heid was nie. ver­tel meer oor A­fri­kaan­se me­di­a­hel­de wat haar in die stryd om gro­ter vry­heid en deer­nis vir al­mal voor­uit­ge­gaan het.

Beeld - - By - Eugè­ne Ma­rais. tein Ina van der Lin­de Pauw, Jo­han­nes Fro­ne­man Hen­nie Ser­fonMax du P­reez Mar­tie Mei­ring, Ja­c­ques Chris Louw dorf, Ven­ter, naar, Wil­lem de K­lerk Ha­rald Pa­kenS­chalk PieHen­nie van De­ven­ter Ba­rend Do­ret­te Jan­sen, Gaum, F­rits Prof. Fro­ne­man is v

Su­na was ge­luk­kig nie die eer­ste A­fri­kaan­se kamp­veg­ter vir vry­heid, ge­lyk­heid en broe­der­skap nie.

Su­na Ven­ter word wyd ge­loof as ’n hel­din. ’n Me­di­a­hel­din. En te­reg ook. Sy sal al­tyd ont­hou word as ’n bro­se dog ver­be­te veg­ter vir me­di­a­vry­heid. En vir die slag­of­fers van oor­log en on­de­mo­kra­tie­se op­tre­de. Dat men­se van al­le ta­le, ge­lo­we en oor­tui­gings haar eer as ’n hel­din, is tref­fend en ge­pas.

Maar sy was ge­luk­kig nie die eer­ste A­fri­kaan­se kamp­veg­ter vir vry­heid, ge­lyk­heid en broe­der­skap nie. Wel was sy dalk die eer­ste wat met haar le­we daar­voor be­taal het, maar daar was ook an­der hel­de – men­se wat op hul eie ma­nier ge­veg het én soms ’n swa­re prys be­taal het. Nie ver­ge­lyk­baar met Su­na nie, maar tóg.

Ek noem graag ’n paar en er­ken som­mer by voor­baat dat my ly­sie aan­veg­baar is. An­der waar­ne­mers mag se­ker­lik an­ders oor­deel. ’n Vroeë held was die dig­ter

Met sy ge­dig­te het hy die A­fri­ka­ner vroeg in die twin­tig­ste eeu ge­roer, maar se­ker nooit ’n pen­nie daar­mee ge­maak nie. Wel was hy ook ’n joer­na­lis, soms re­dak­teur van meer as een blad ge­lyk­ty­dig! Ma­rais het hom he­wig teen Paul Kru­ger en an­der (kor­rup­te) po­li­ti­ci van sy tyd ver­set. Hy is daar­oor uit die Volks­raad ge­gooi, van las­ter aan­ge­kla en het ’n prys daar­voor be­taal. In die 1960’s het

sy merk ge­maak. Hy was een van ’n string uit­son­der­li­ke joer­na­lis­te wat weens hul an­ti-a­part­heids­po­li­tiek ’n heen­ko­me in die ge­ha­te En­gel­se pers moes vind. By die Sun­day Ti­mes het Hen­nie die Broe­der­bond oop­ge­vlek en ver­wer­ping be­leef.

La­ter skryf hy by se Vrye Week­blad uit­ein­de­lik (weer) in A­fri­kaans. Die ein­ste Max, wat van­dag een van die mees ge­ha­te joer­na­lis­te on­der reg­ses is, het hom­self en sy loop­baan let­ter­lik op die spel ge­plaas om die a­part­heids­be­wind te be­veg. Hy het, saam met ’n span bra­we men­se soos

en die A­fri­ka­ner-es­ta­blishment uit­ge­daag toe dit nog baie moei­lik was. Hul­le was die tei­ken van al­ler­lei aan­val­le.

En toe die nu­we be­wind­heb­bers by die SAUK net so ver­druk­kend was as hul voor­gan­gers, het Max en nog­maals ge­veg vir me­di­a­vry­heid. Uit­ein­de­lik het Chris uit wan­hoop Eugè­ne Ma­rais se tra­gie­se voor­beeld ge­volg.

Louw was ’n knoes­te­ri­ge held in eie reg. Sy Boet­man-brief bly een van die vu­rig­ste, sny­dend­ste joer­na­lis­tiek wat nóg in A­fri­kaans ge­pleeg is. In die maan­de voor sy dood het hy roe­ren­de ar­ti­kels in Beeld en Rap­port ge­pu­bli­seer waar­in hy sy frus­tra­sie met die mis­luk­kings van die nu­we be­de­ling en die pyn van ge­wo­ne men­se ver­woord het.

Die ein­ste wat Louw so woe­dend ge­maak het en ge­lei het tot die Boet­man-ge­sprek, het self die pyn van ver­wer­ping en ver­ne­de­ring ge­smaak om­dat hy vir gro­ter o­pen­heid ge­skryf het. (Lees daar­oor op me­di­a­men­se.co.za.) Ma­ri­us Joos­te, des­tyd­se Perskor­baas, het hom met die grond ge­lyk ge­maak.

An­der het ook on­der Joos­te deur­ge­loop. Soos

re­dak­teur van Die Va­der­land voor­dat hy kant toe ge­skuif is. Pa­ken­dorf was kon­se­kwent ver­lig, in die taal van des­tyds. Dus ’n ver­nu­wer, ’n her­vor­mer wat se­ker ’n mak­li­ker op­sie kon ge­kies het. Die­self­de geld

re­dak­teur van Die Na­tal­ler, waar hy die Broe­der­bond aan­ge­vat het. Sy loop­baan was ge­doem tot min­de­re hoog­tes. Voor De K­lerk het

ook ’n Son­dag­koe­rant­re­dak­teur, met sy ge­sond­heid be­taal toe hy o­pen­lik die kon­ser­wa­tie­we es­ta­blishment met Die Beeld en Beeld aan­ge­vat het. Pie­naar was by uit­stek ’n baan­bre­ker wat op al­ler­lei wy­ses ’n per­soon­li­ke prys moes be­taal.

was by Volks­blad ’n ver­be­te veg­ter soos Pie­naar. Ja, ’n Broe­der­bon­der en Na­si­o­na­lis, maar nie son­der baie moed en deur­set­tings­ver­moë in sy stryd teen ver­kramp­tes in die AWB en KP nie. Sy le­we (en dié van sy ge­sin) was soms op die spel. Maar hy het met sy ken­mer­ken­de gees­drif vas­ge­skop en ’n be­lang­ri­ke by­drae ge­le­wer om 1994 in die Vry­staat moont­lik te maak.

Hier­die stryd is ook op an­der, min­der ag­gres­sie­we ma­nie­re ge­veg. Soos uit­ne- men­de re­dak­teur van die Noord­wes Re­kord op K­lerks­dorp. In ver­al die aan­loop tot die 1994-ver­kie­sing het sy die taak van ’n ge­meen­skaps­re­dak­teur breed ge­sien en op voet­sool­vlak klip­hard vir ver­soe­ning ge­werk. Tot­dat ’n as­ma-aan­val haar neer­ge­vel het. Of dit weens span­ning was, weet ek nie, maar ná haar dood het lei­ers uit al­le ge­meen­skap­pe en po­li­tie­ke oor­tui­gings haar by­drae ge­loof. In ’n an­der kon­teks het

des­tyds re­dak­teur van die Kerk­bo­de, die blad in ’n ver­ba­send ver­lig­te rig­ting ge­stuur en weg­ge­breek van die ou te­o­lo­gie en po­li­tiek wat die NG Kerk vir so lank ver­stik het. Ja, hy was dalk al­te ver­sig­tig na som­mi­ge se smaak, maar moes ’n de­li­ka­te ge­sags­po­si­sie met oor­leg be­stuur. In die ja­re ná sy re­dak­teur­skap is hy ’n be­dry­wi­ge vry­skut en veg hy on­der meer vir die er­ken­ning van gays in die NG Kerk.

Die lys is se­ker­lik on­vol­le­dig. Maar laat ons ook maar er­ken dat die ge­rief van ’n lek­ker po­si­sie, maat­skap­py­mo­tor en so­si­a­le er­ken­ning tal­le A­fri­kaan­se joer­na­lis­te ver­lei het om nie al­les te doen wat hul­le sou kon doen nie. Dit geld na­tuur­lik ook nie-A­fri­kaan­se joer­na­lis­te, in­slui­tend swart joer­na­lis­te wat gru­wels oor die hoof ge­sien het om­dat hul­le bang was.

In die­self­de a­sem moet ’n mens bil­lik wees en nie die op­of­fe­rings van ge­slag­te A­fri­kaan­se joer­na­lis­te min­ag wat met die in­sig­te en om­stan­dig­he­de van des­tyds hul taak eng ge­fo­kus op A­fri­ka­ner­be­lan­ge ge­sien het nie.

Hul­le het op hul ma­nier help bou.

Maar hier gaan dit pri­mêr om er­ken­ning aan ge­noem­de joer­na­lis­te vir hul vol­ge­houe by­drae tot bre­ër vry­heid te mid­de van moei­li­ke om­stan­dig­he­de. Die by­drae en op­of­fe­rings van ’n Su­na Ven­ter was nooit eng ge­fo­kus nie.

Waar ons van­dag leef in ’n kon­teks waar ons be­sef dat ons deel is van ’n gro­ter, di­ver­se ge­meen­skap, moet ons nood­wen­dig ons hel­de – ook me­di­a­hel­de – soek on­der die­ge­ne wat ter wil­le van ’n gro­ter i­de­aal op­of­fe­rings ge­maak het. Ge­luk­kig is daar die­sul­kes. )

Twee van die joer­na­lis­te wat in die ar­ti­kel ge­noem word, Chris Louw in die mid­del en Hen­nie Ser­fon­tein regs van hom, by ’n ge­sel­lig­heid om 20 jaar ná Da­kar te vier. Die 30ste her­den­king is on­langs ge­vier. Links is Jaap du Rand en G­ret­he Fox.

Chris Louw se Boet­man­brief aan Beeld wat groot op­spraak ge­wek het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.