Vier jou droom­troue by A­vi­an­to va­n­af R395 pp

Beeld - - Bruide -

Jou spe­si­a­le droom­troue by A­vi­an­to kan nou waar word va­n­af slegs R395 per per­soon.

Hier­die aan­bod sluit die huur van die ont­haal­saal, sjef­s­keu­se­spys­kaart, wit da­mas­k­ta­fel­doe­ke, kroeg­man, kel­ners en wit­te­brood­sui­te in.

Om meer uit te vind oor die be­pa­lings en voor­waar­des of om te kyk wat A­vi­an­to vir jou troue kan bied, bel 011 668 3000 of be­soek a­vi­an­to.co.za. ) A­vi­an­to in Mul­ders­drift is van­jaar se hoof­borg van Beeld se Bruid van die Jaar-kom­pe­ti­sie.

Wen­brui­de van el­ke maand slaap die aand van die ga­la­ge­leent­heid oor by A­vi­an­to en die wen­bruid vir 2017 wen ook ’n na­week­weg­breek by A­vi­an­to.

Daar gaan ook maan­de­liks pry­se wees vir le­sers wat vir hul guns­te­ling bruid stem, maar meer daar­oor vol­gen­de week.

Ta­nya en Ar­no Swart van Qu­een­stown is op 25 Maart ge­troud.

T­ha­ri­ne en Hen­ri Lan­gen­ho­ven van P­re­to­ria is op 20 Maart ge­troud.

A­vi­an­to is die hoof­borg van van­jaar se kom­pe­ti­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.