Pam­per­lang jou­self Fo­re­ver

Beeld - - Bruide -

Die trou­dag is nou wel oor en ver­by, maar die wit­te­brood­fa­se be­gin da­rem mos nou eers!

Ons raad? Gryp el­ke ge­leent­heid om van die wê­reld te ont­snap, en breek saam weg – ber­ge toe, see toe, Bos­veld toe, boen­does toe, en som­mer die he­le wê­reld vol. As ’n mens eg­ter lus is vir ’n bie­tjie pam­per­lang, is daar niks luuk­ser en lek­ker­der as ’n ge­sel­li­ge aand­jie of drie in ’n spog­ge­ri­ge ho­tel nie, of hoe?

Fo­re­ver se spro­kies­ag­ti­ge ho­tel­le ver­per­soon­lik glans­ry­ke ge­mak en el­ke ho­tel spog met ’n wye ver­skei­den­heid luuk­se ver­blyfop­sies. Of jy nou soek na ’n wit­te­brood­be­stem­ming of som­mer net lus is om jou ge­lief­de te trak­teer, die styl­vol­le wit­te­brood­sui­tes is werk­lik iets om oor huis toe te skryf (maar eers ná die va­kan­sie, na­tuur­lik).

Wat ver­maak be­tref, is daar geen te­kort aan ak­ti­wi­tei­te nie – van warm en koue s­wem­bad­dens tot spa’s waar jy van kop tot klein­toon­tjie ge­pam­per­lang kan word.

Ge­niet die smul­lek­ker kos, kui­er tot son­op en ver­loor jul­self in die ro­man­se van Fo­re­ver.

Be­spreek van­dag nog ’n va­kan­sie of twee­de wit­te­brood by e­ni­ge Fo­re­ver­ho­tel – vir ’n a­sem­ro­wen­de er­va­ring wat jul­le vir e­wig sal ont­hou. ) Fo­re­ver Re­sorts gee ’n va­kan­sie­pak­ket van R2 500 aan elk van die maand­wen­ners.

Ty­dens die ga­la­ge­leent­heid gee hul­le aan die wen­ner ’n va­kan­sie­pak­ket van R10 000, ’n R7 000­pak­ket aan die bruid in die twee­de plek en ’n R5 000­pak­ket aan die bruid in die der­de plek.

Daar is ook ’n R5 000­pak­ket vir ’n le­ser wat vir die guns­te­ling­bruid stem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.