Bos­veld­blaas­kans by Mo­na­te

Beeld - - Bruide -

Die vier­ster­Mo­na­te Ga­me Lod­ge in Lim­po­po, slegs 160 km va­n­af Cen­tu­ri­on, is op ’n wild­plaas van by­kans 2 000 ha. Twee mo­der­ne kon­fe­ren­sie lo­ka­le is be­skik­baar vir groe­pe van ver­skil­len­de groot­tes, al­bei met die no­di­ge teg­no­lo­gie as­ook lug­ver­sor­ging. Die lo­kaal se dek kyk uit op ’n wa­ter­gat – i­de­aal vir ’n ver­po­sing ty­dens die pro­gram.

Luuk­se en sui­te­ver­blyf is op die per­seel be­skik­baar vir 80 gas­te (wat deel) va­n­af 1 Au­gus­tus 2017. S­wem­bad­dens, bor­rel­bad­dens en ’n mi­ni­gholf­baan is be­skik­baar, nes wild rit­te, klei­duif­skiet, spa be­han­de­lings en nog span bou ak­ti­wi­tei­te.

Die wild­plaas huis­ves on­der meer leeus, buf­fels, see­koeie, kro­ko­dil­le en ver­skeie bok­spe­sies, as­ook by­kans 50% van Suid­A­fri­ka se vo­ël­spe­sies. Die Mo­na­te Ga­me Lod­ge bied eks­klu­sie­we ge­bruik aan kon­fe­ren­sie g roe­pee nis be­kend vir sy puik diens. Be­spreek jou vol­gen­de kor­po­ra­tie­we ge­leent­heid by con­fe­ren­ces@mo­na­te­lod­ge.com. ) Die wen­bruid kry twee nag­te vir twee men­se in die Mo­na­te Ga­me Lod­ge se de­luxe­een­heid. Dit sluit wil­drit­te en al­le maal­tye in. ) Die naas­wen­ner kry twee nag­te vir twee men­se in die wit­te­brood­sui­te. ) Die bruid in die der­de plek kry twee nag­te vir twee men­se in ’n luuk­se ka­mer, al­bei ter waar­de van R7 000. Wil­drit­te en e­tes is ook in­ge­sluit vir die naas­wen­ner en bruid in die der­de plek. Dran­kies en ver­voer na en van Mo­na­te is uit­ge­sluit. ) Be­soek mo­na­te­lod­ge.com of ska­kel 014 718 7000.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.