NUUT OP Via: Goed, be­ter, Ber­tus

Beeld - - Leefstyl -

’n Nu­we kos­pro­gram be­gin Dins­dag 11 Ju­lie op Via (DSt­v­ka­naal 147). In Goed, be­ter, Ber­tus nooi die sjef en re­stau­rant­ei­e­naar Ber­tus Bas­son ons na sy kom­buis om sy re­sep­te, kook­ge­hei­me en kos­sto­ries te deel.

Nu­we e­pi­so­des van Goed, be­ter, Ber­tus wys el­ke Dins­dag om 18:00 op Via.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.