Wen ’n ‘Kok­ke­door­tjie’

Beeld - - Leefstyl -

Die nu­we Kok­ke­door­tjie­kook­boek vol kom­pe­ti­sie­re­sep­te en an­der fa­mi­lie­guns­te­lin­ge is saam­ge­stel deur Er­rie­da du Toit en word uit­ge­gee deur Hu­man & Rous­seau. Dit ver­skyn 19 Ju­lie en kos R310. Stuur jou naam en pos­a­dres saam met die ant­woord op die kom­pe­ti­sie­vraag aan er­rie­da@edt­pr.co.za met “Beeld Kok­ke­door­tjie­kom­pe­ti­sie” in die on­der­werp­lyn voor 10 Ju­lie om 10:00. Vraag: Wan­neer ver­skyn die Kok­ke­door­tjie­kook­boek?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.