Wê­reld­li­ga­toer­nooi: S­teil pad vir SA hok­kie

Beeld - - Sport - Jo­hann de Ja­ger

Die om­ge­krap­te Ie­re, tans uit­ste­kend op dreef, sal die SuidA­fri­kaan­se mans­hok­kie­span be­hoor­lik mô­re in sy eer­ste wed­stryd in die Wê­reld­li­ga se half­eind­toer­nooi in Jo­han­nes­burg toets.

Ier­land, ne­gen­de op die wê­reld­rang­lys, is vuur­warm.

Hy het on­langs met die ui­ters ge­dug­te Duits­land af­ge­re­ken en die Aus­sies ook voor­af in ’n oe­fen­wed­stryd ge­klop.

Fa­bi­an G­re­go­ry, af­rig­ter van Suid-A­fri­ka, sê hy was on­danks die uit­slag be­ïn­druk met sy span se oe­fen­wed­stryd teen Frank­ryk.

“Die ou­ens het my ver­baas, want dit was hul­le eer­ste wed­stryd in ’n lang tyd saam.”

G­re­go­ry sê hul­le het se­we straf­hoe­ke ge­had in die oe­fen­wed­stryd wat die Fran­se met 2-0 ge­wen het.

Suid-A­fri­ka het in sy laas­te oe­fen­wed­stryd Don­der­dag­aand met 2-2 ge­lyk­op teen S­pan­je ge­speel.

Die i­dee wat ’n mens kry uit die Suid-A­fri­kaan­se kamp is dat die span die toer­nooi nie naas­ten­by met die­self­de voor­be­rei­ding as die an­der te­ge­moet stap nie.

Hul­le sal nie­te­min pro­beer om vir ’n op­skud­ding of twee te sorg om hul rang­lys­po­si­sie (15de) te ver­be­ter.

Ge­reel­de oe­fen­kam­pe en ver­al ge­reel­de reek­se is die e­nig­ste ma­nier hoe hy ’n top­tien-span sal word.

Suid-A­fri­ka gaan in sy groep­wed­stry­de teen Duits­land, E­gip­te en Bel­gië speel. Bel­gië en Duits­land was twee­de en der­de ver­le­de jaar op die O­lim­pie­se S­pe­le in Rio de Ja­nei­ro.

Die Suid-A­fri­kaan­se vroue (13de) be­gin hul aan­slag van­dag teen In­dië (12de).

Ar­gen­ti­nië, C­hi­li en die VSA is ook in hul groep.

Suid-A­fri­ka het teen Ja­pan en En­ge­land ge­oe­fen.

Hy was son­der ’n paar spe­lers in die eer­ste oe­fen­wed­stryd teen Ja­pan wat hy toe met 0-2 ver­loor het.

Die twee­de wed­stryd teen Ja­pan het met 1-1 ge­lyk­op ge­ëin­dig.

Die span het daar­na met 2-3 teen En­ge­land ver­loor.

Die vier span­ne wat die half­eind­stry­de van die Wê­reld­li­ga­half­eind­toe­rooi haal, kwa­li­fi­seer om la­ter in die Wê­reld­li­ga­eind­toer­nooi te speel.

Fa­bi­an G­re­go­ry

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.