‘K­waai­vrien­de? Be­slis nie ons nie!’

Beeld - - Sport -

Die stryd­byl tus­sen Le­wis Ha­mil­ton en Se­bas­ti­an Vet­tel is be­gra­we.

Dit volg na­dat Ha­mil­ton (Mer­ce­des) ’n ver­sko­ning van Vet­tel (Fer­ar­ri) aan­vaar het na­dat hul­le op 25 Ju­nie in die For­mu­le Een-ren in A­zer­bei­djan in ’n am­per­se pad­woe­de­voor­val be­trok­ke was.

Ha­mil­ton het aan die voor­aand van mô­re se Oos­ten­ryk­se Grand P­rix ge­sê dat hy steeds die “ui­ter­ste ag­ting” vir Vet­tel het.

“Ek sal die res van die sei­soen voort­gaan om hard teen hom jaag,” het Ha­mil­ton ge­sê.

Hy het aan­vank­lik ná die Grand P­rix in Ba­ku ge­sê het dat Vet­tel hom skan­de­lik ge­dra het deur in hom vas te jaag na­dat die vei­lig­heids­mo­tor ont­plooi is en hul­le op pad kui­pe toe was.

Ná die eer­ste bot­sing het Vet­tel tot langs Ha­mil­ton ge­jaag en woes met sy han­de be­duie voor­dat hul mo­tors weer aan me­kaar ge­raak het.

Die Duit­ser, ’n vier­ma­li­ge wê- reld­kam­pi­oen, het Ha­mil­ton toe daar­van be­skul­dig dat hy sy rem­me ge­toets het deur sta­di­ger te jaag. Maar vol­gens Ha­mil­ton se re­ke­naar was dit nie die ge­val nie.

Vet­tel is met 10 se­kon­des in die kui­pe be­boet en het Maan­dag voor die ren­be­heer­lig­gaam ver­skyn, maar geen ver­de­re stap­pe is ge­doen nie en die saak word as af­ge­han­del be­skou.

Vet­tel het op ’n nuus­kon­fe­ren­sie voor die Oos­ten­ryk­se Grand P­rix sy ge­skre­we ver­sko­ning her­haal.

“Ek glo nie daar was e­ni­ge by­be­doe­lings (deur Ha­mil­ton) nie. Ek glo nie hy het sy rem­me ge­toets nie en dit was ver­keerd van my om tot langs hom te jaag waar ons ban­de ge­raak het.

“Ek was ont­steld, het oor­re­a­geer en is nie trots daar­op nie,” het Vet­tel ge­sê. ) Ha­mil­ton is gis­ter­aand met vyf weg­spring­plek­ke vir mô­re se ren ge­straf na­dat sy span sy rat­kas ver­vang het. Span­ne mag dit eers ná ses op­een­vol­gen­de ren­ne om­ruil.

Fo­to: GETTY IMAGES

Se­bas­ti­an Vet­tel (links) en Le­wis Ha­mil­ton deel vroe­ër van­jaar ’n lig­ter oom­blik in S­pan­je,

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.