Qu­a­de­straf­doel knak Brum­bies

Beeld - - Sport -

Die Reds het die Brum­bies gis­ter in B­ris­ba­ne in hul Su­per­rug­by­wed­stryd met 16­15 ge­klop. Die wen­span was rus­tyd met 6­3 voor.

Die tuis­span het ’n straf­skop in die laas­te paar se­kon­des ge­kry, waar­mee Qu­a­de Cooper ge­slaag het. Die Brum­bies is on­danks die ne­der­laag steeds voor in die Aus­tra­lie­se fran­chi­se. ) Pun­te­ma­kers: Reds 16 (6): Drie: Ha­mish S­tewart. Doel­skop: Qu­a­de Cooper. Straf­doe­le: Cooper (3). Brum­bies 15 (3): D­rieë: Straf­drie, Ky­le God­win. Straf­doel: W­ha­ren­ui Ha­wera.

In Perth het die For­ce die stryd ge­wen van die twee Aus­tra­lie­se Su­per­rug­by­span­ne wat dit uit­veg om Su­per­rug­by­oor­le­wing. Die For­ce was met 31­22 oor die Re­bels baas.

) Pun­te­ma­kers: For­ce 31 (14): D­rieë: Bill Me­a­kes, A­dam Co­le­man, Ri­chard Hard­wick, C­han­ce Pe­ni. Doel­skop­pe: Pe­ter Grant (4).

Straf­doel: Grant. Re­bels 22 (15): D­rieë: Ma­ri­ka Koroi­be­te (2), Col­by Fain­gaä. Doel­skop­pe: Ree­ce Hod­ge (2). Straf­doel: Hod­ge. – Chris­to Bu­ch­ner

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.