Een­he­de dra nie swaar aan na­me

Beeld - - Beeld Huisgids - Li­net­te Re­tief

Suid-A­fri­ka­ners is dol daar­oor om in kom­plek­se te bly. Par­ty word na hier­die deel­ti­tel­land­goe­de­re ge­lok deur die be­lof­te van be­ter vei­lig­heid, ter­wyl an­der die toe­gang tot ge­deel­de ge­rie­we en die toe­sluit-en­waai-vry­heid ge­niet wat met die leef­styl ge­paard­gaan.

Meent­huis­kom­plek­se en re­si­den­si­ë­le land­goe­de­re het so al­le­daags ge­word dat ons dit as van­self­spre­kend aan­vaar.

Maar het jy al ooit ge­dink aan die na­me wat aan die kom­plek­se ge­gee word, en waar dit van­daan kom?

Met 6 729 ge­re­gis­treer­de ei­en­doms­reg­land­goe­de­re en 650 deel­ti­tel­ske­mas deur die land heen, word dit dees­dae al moei­li­ker om met oor­spronk­li­ke na­me vo­ren­dag te kom. set­ting ge­doen van die kom­plek­se met die naam The Rid­ge, wat die hoog­ste ge­mid­del­de waar­de in die top-20 het. Die uit­slag kan ook in die ta­bel ge­sien word.

Daar is ook heel­wat na­me wat net een keer ge­bruik word.

Hier is ’n paar van die in­te­res­san­ter voor­beel­de: Hap­py Val­ley 504 Ca­sa Uno (in ver­ge­ly­king met Ca­sa Mia, wat die ge­sa­ment­li­ke ses­de plek op die top-20 be­haal het) Su­gar Park C­hes­sman K­lein Hol­land Dank­baar Wo­nings Hou­se Sa­le Ba­bie’s Pla­ce Lig­hts­to­ne se slot­som? Uit­ein­de­lik is ’n naam net ’n naam. En wat ’n kom­pleks ook al ge­noem word, dis hoogs on­waar­skyn­lik dat die naam ’n in­vloed op die waar­de van ’n een­heid sal hê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.