In­wo­ners ge­niet die ge­deel­de ge­rie­we en die toe­sluit­en­waai­vry­heid wat daar­mee ge­paard­gaan.

Beeld - - Beeld Huisgids - Eien­doms­da­ta­ver­skaf­fer

Lig­hts­to­ne Pro­per­ty het on­langs ’n lys van die ge­wild­ste kom­plek­se en die on­ge­woon­ste kom­pleks­na­me aan­ge­vra.

As jy bly in Pa­no­ra­ma, Kie­per­sol, Sum­mer Pla­ce, Sil­ver Oaks of Ca­me­lot, is jy in goeie ge­sel­skap; dit is tans die top­vyf kom­pleks­na­me in Suid-A­fri­ka.

Op die ta­bel hier­by is die lys van die top-20 ge­wild­ste kom­pleks­na­me in Suid-A­fri­ka, saam met die ge­mid­del­de waar­de van ’n een­heid in elk­een.

Lig­hts­to­ne het in­te­res­sant­heids­hal­we ’n pro­vin­si­a­le uit­een- ) ) ) ) ) ) ) )

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.