Wys Beeld jou wê­reld

Beeld - - Nuus -

Beeld is op soek na fo­to’s wat die wê­reld van sy le­sers uit­beeld.

’n Kon­tant­prys van R500 word maan­de­liks vir die bes­te fo­to toe­ge­ken. Stuur jou fo­to só: Stuur al­le fo­to’s na nuus@beeld.com. Skryf in die on­der­werp­veld: Beeld: My Wê­reld.

Fo­to’s moet gro­ter as 1 MB wees en in ’n j­peg-for­maat ge­stuur word. Gee ons ’n kort be­skry­wing van waar die fo­to ge­neem is en wat die sto­rie ag­ter die fo­to is. Ver­skaf ook die fo­to­graaf se vol­le naam en be­son­der­he­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.