Val­ke sê van­dag oor dié kon­trak­te

Beeld - - Nuus - Sel­lo­a­ne K­ha­la­ne

Die Val­ke sal van­dag meer in­lig­ting gee oor sy on­der­soek na die Jo­han­nes­burg­se me­tro se kon­trak­te met ’n maat­skap­py wat e­lek­trie­se sub­sta­sies in El­do­ra­do­park moet bou, vol­gens kapt. N­di­vhu­wo Mu­la­mu, woord­voer­der van die Val­ke.

Die me­tro het klag­te by die Val­ke in­ge­dien en twee pro­jek­be­stuur­ders van Ci­ty Po­wer ge­skors oor on­ge­rymd­he­de met die kon­trak, het Luy­an­da M­fe­ka, woord­voer­der van die me­tro, ge­sê.

Die kon­trak van R143 mil­joen is in 2015 aan Set­heo En­gi­neer­ing toe­ge­ken.

Die maat­skap­py het Don­der­dag in die hoog­ge­regs­hof in Jo­han­nes­burg aan­soek ge­doen om ’n in­ter­dik om Her­man Mas­ha­ba, bur­ge­mees­ter van Jo­han­nes­burg, die stad en sy werk­ne­mers te ver­bied om oor sy kon­trak met Ci­ty Po­wer te twiet of ver­kla­rings daar­oor uit te reik tot­dat die Val­ke se on­der­soek af­ge­han­del is.

Die hof het die aan­soek ver­werp.

Vol­gens Ci­ty Po­wer is net meer as R66 mil­joen aan Set­heo be­taal vir die bou van ’n nu­we sub­sta­sie in El­do­ra­do­park.

Dit is glo ’n oor­tre­ding van Ci­ty Po­wer se re­ëls oor die be­ta­ling van diens­ver­skaf­fers. Amp­te­na­re moet eers die werk wat ge­doen is, na­gaan voor­dat die ver­skaf­fer be­taal kan word.

Die­self­de kon­trak­teur het vol­gens Ci­ty Po­wer la­ter ook ’n kon­trak van R44 mil­joen ge­kry om her­stel­werk aan die Ho­pe­field-sub­sta­sie te doen.

Die kon­trak­teur is glo R22 mil­joen be­taal, maar net R1,5 mil­joen se werk is glo ge­doen.

“Ek is baie be­kom­merd daar­oor dat die kon­trak­teur groot voor­af­be­ta­lings ge­kry het son­der dat die werk ge­doen is,” het Mas­ha­ba ge­sê.

“Ons in­wo­ners is siek en sat vir die tal­lo­se krag­on­der­bre­kings. Dit is wyd be­kend dat ons ou­er­wor­den­de e­lek­trie­se in­fra­struk­tuur die af­ge­lo­pe 20 jaar min of geen aan­dag ge­kry het nie. Dis nood­saak­lik dat ons die si­tu­a­sie ver­an­der.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.