Mo­tor­fiets­ry­er dood in bot­sing

Beeld - - Nuus - – Al­za­ne Nar­rain

’n Mo­tor­fiets­ry­er is gis­ter dood in ’n bot­sing met ’n sport­nuts­voer­tuig op die Hek­poort­pad na­by Kru­gers­dorp.

Die on­ge­luk het om­streeks 10:45 na­by die krui­sing van die N14hoof­weg en die R563 ge­beur.

Nick Dol­l­man, Ne­t­ca­re 911woord­voer­der, sê die mo­tor­fiets­ry­er was on­der die voer­tuig vas­ge­pen.

Voor pa­ra­me­di­ci se aan­koms het om­stan­ders ’n dom­krag ge- bruik om die voer­tuig op te lig om die man on­der uit die voer­tuig te kry.

Dol­l­man sê die mo­tor­fiets­ry­er het ver­skeie erns­ti­ge be­se­rings op­ge­doen. Hy is aan sy be­se­rings dood. Die vyf in­sit­ten­des van die sport­nuts­voer­tuig is nie be­seer nie.

Dol­l­man sê die pre­sie­se oor­saak van die on­ge­luk is nog nie be­kend nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.